1
00:00:08,000 --> 00:00:10,300
La Silla Sterrewag  word 50!

2
00:00:12,800 --> 00:00:19,200
ESO se eerste sterrewag word 50 jaar oud.

3
00:00:20,800 --> 00:00:28,000
La Silla neem die Chileense naghemel waar sedert 1969 en het `n paar indrukwekkende ontdekkings gemaak...

4
00:00:30,000 --> 00:00:35,900
... insluitende die versnelde uitbreiding van die heelal ...

5
00:00:37,800 --> 00:00:43,800
... en  waarneming van die eerste lig vanuit 'n gravitasiegolfbron.

6
00:00:45,500 --> 00:00:52,800
Tussen  sy instrumente is HARPS, 'n eksoplanet-jagter wat talle vreemde wêrelde ontdek het.

7
00:00:55,000 --> 00:01:01,000
La Silla het die weg gebaan vir nuwe teleskoop tegnologie ..

8
00:01:02,500 --> 00:01:07,800
... sneeustorms en aardbewings oorleef ...

9
00:01:08,800 --> 00:01:13,000
... en toon geen teken van spoed vermindering nie.

10
00:01:23,500 --> 00:01:27,500
ESO getranskribeer ; Vertaal - Leon Steyn

