1
00:00:08,000 --> 00:00:10,000
20 Jaar van Heelal Verkenning

2
00:00:12,500 --> 00:00:19,000
`n Baie spesiale instrument van ESO se Very Large Telescope vier sy twintigste verjaardag.

3
00:00:21,800 --> 00:00:29,000
FORS2 is bekend as die "Swiss Army Knife van Instrumente"...

4
00:00:31,000 --> 00:00:37,000
en is 'n sterrekundige “Jack of all trades.”

5
00:00:39,000 --> 00:00:49,000
FORS2 het 'n paar indrukwekkende ontdekkings tot sy krediet, insluitend die bepaling van die vorm en kleur van die eerste intersteller astoriede...

6
00:00:50,000 --> 00:00:57,000
... en waarneming van die eerste lig vanuit 'n gravitasiegolfbron

7
00:00:59,000 --> 00:01:06,000
FORS2 is nie net vir wetenskaplikes nie. Dit kan ook pragtige beelde van die naghemel vasvang ...

8
00:01:07,800 --> 00:01:15,000
... wat inspirerende sterrekunde nader aan almal bring.

9
00:01:26,020 --> 00:01:29,000
ESO getransskribeer, vertaal deur – LEON STEYN

