1
00:00:08,000 --> 00:00:09,800
'n Kosmiese Vlermuis in Vlug

2
00:00:12,300 --> 00:00:20,500
Versteek in 'n donker hoek van Orion is 'n skouspelagtige newel met 'n spookagtige bynaam - die Kosmiese Vlermuis.

3
00:00:22,500 --> 00:00:29,800
ESO se VLT het dit in meer detail waargeneem  as ooit tevore...

4
00:00:32,300 --> 00:00:38,800
... en die struktuur van hierdie dowwe voorwerp onthul.

5
00:00:40,500 --> 00:00:45,800
Geleë sowat 2000 ligjare van die Aarde, skep die Vlermuis geen lig van sy eie nie.

6
00:00:48,000 --> 00:00:56,500
Inderdaad is dit 'n donker stofwolk, verlig deur 'n groep jong sterre wat agter dit verskuil le.

7
00:00:57,800 --> 00:01:06,000
Sterrekundiges glo hierdie sterre het die newel gevorm met hul  sterk sterwinde...

8
00:01:08,000 --> 00:01:13,000
... dus  verantwoordelik vir die gevleuelde vorm in hierdie foto.

9
00:01:23,000 --> 00:01:26,000
ESO getransskribeer, vertaal deur -  LEON STEYN

