1
00:00:07,640 --> 00:00:10,400
Dans met die Vyand

2
00:00:12,120 --> 00:00:19,540
ESO’ se Baie Groot Teleskoop het die dubbelster             R Aquarii in ongelooflike resolusie vasgevang.

3
00:00:21,820 --> 00:00:33,280
Die VLT’se SPHERE  instrument het `n duideliker beeld  van R Aquarii  vasgevang as selfs die  
Hubble-ruimteteleskoop.

4
00:00:34,780 --> 00:00:44,060
R Aquarii bestaan uit `n dubbel ster, `n aasvreter witdwerg en sy rooireus slagoffer, vasgevang in `n dans tot die dood.

5
00:00:45,160 --> 00:00:52,300
Die warm, kompakte witdwerg stroop materiaal van die oppervlak van sy ongelukkige metgesel af...

6
00:00:53,280 --> 00:01:02,160
dit veroorsaak soms `n termo atoom vehelderde ontploffing, wat groot hoeveelhede materie en energie die ruimte ingooi.

7
00:01:03,320 --> 00:01:08,680
Hierdie dramatiese sterre verhouding  het die materie rondom R Aquarii gevorm...

8
00:01:09,340 --> 00:01:13,880
... en veroorsaak dat dit uitbrei en ontwikkel.

9
00:01:15,280 --> 00:01:17,900
ESO getranskribeer : Vertaal deur  Leon Steyn

