1
00:00:07,780 --> 00:00:11,100
Eerste Lig vir SPECULOOS

2
00:00:13,140 --> 00:00:22,000
'n Nuwe kwartet van planeet-jag teleskope is gereed om bedrywighede by ESO se Paranal Observatorium te begin.

3
00:00:23,100 --> 00:00:30,640
Die SPECULOOS-projek het reeds die  eerste waarnemings gemaak op 'n terrein in die noorde van Chili ...

4
00:00:32,100 --> 00:00:38,000
... ook die tuiste van ESO se Baie Groot  Teleskoop.

5
00:00:40,140 --> 00:00:49,080
SPECULOOS, vernoem na die gekruide koekies, is die Soeke na lewensvatbare planete, wat Ultra-Koue-Sterre eklips.

6
00:00:50,860 --> 00:01:00,020
Die projek se vier teleskope sal soek na Aardagtige planete in die lewensvatbare sone van nabygeleë bruin dwerg en ultra- koue sterre.

7
00:01:01,320 --> 00:01:09,720
Met een duisend sterre om te studeer, verwag sterrekundiges om 'n leër van nuwe planetêre bure te vind ...

8
00:01:11,860 --> 00:01:18,780
... en om meer te leer oor hierdie fassinerende vreemde wêrelde.

9
00:01:20,260 --> 00:01:23,040
ESO getransskribeer : Vertaal deur LEON STEYN

