1
00:00:07,860 --> 00:00:10,180
Kosmiese Slang

2
00:00:11,960 --> 00:00:19,240
ESO's VLT het `n ongelooflike slang in ons Galaktika waargeneem

3
00:00:19,960 --> 00:00:25,720
Hierdie sisteem van stormagtige kolkende stof omring `n dubbelster en dra die bynaam Apep,

4
00:00:26,760 --> 00:00:33,060
`n slangagtige Egiptiese godheid en verpersoonliking van  gaos.

5
00:00:34,840 --> 00:00:43,200
Die binne sterre van die sisteem draai so vinnig dat hul byna hulself uitmekaar skeur, en sodoende hierdie majestieuse wiel van stof skep.

6
00:00:44,300 --> 00:00:49,920
Apep het `n plofbare toekoms voor dit ,

7
00:00:50,980 --> 00:00:59,740
dit sal heel moontlik eindig as die  bron van `n langdurende gamma straal uitbarsting, onder die kragtigste uitbarstings in die Heelal .

8
00:01:00,980 --> 00:01:07,220
Alhoewel hulle net tussen `n paar sekondes en `n paar uur duur

9
00:01:08,340 --> 00:01:15,020
stel hierdie ongelooflike gebeurtenisse meer energie vry as wat ons Son sal  vrystel in sy hele bestaan .

10
00:01:16,940 --> 00:01:19,020
Getransskribeer deur ESO; Vertaal deur Leon Steyn

