1
00:00:07,820 --> 00:00:11,480
Super-Aarde Omwentel Barnard se Ster

2
00:00:13,260 --> 00:00:21,760
Sterrekundiges ontdek ontwyfelbare bewyse vir 'n ander eksoplaneet in ons nabye ruimte omgewing...

3
00:00:23,080 --> 00:00:30,500
...met behulp van ESO se planeet-jag instrument HARPS en ander fasiliteite regoor die wêreld.

4
00:00:31,540 --> 00:00:39,020
Ons nuwe buurman is 'n bietjie meer as 3 keer die massa van die Aarde ..

5
00:00:40,180 --> 00:00:45,540
... en is 'n bitter koue, donker wêreld.

6
00:00:46,480 --> 00:00:53,860
Die gasheer se swak lig veroorsaak dat die planeet se oppervlak 'n intens koue -170 ° C is.

7
00:00:54,980 --> 00:01:03,280
Dit wentel om Barnard se Ster, 'n koel, lae-massa rooi dwergster net 6 ligjare weg, en die naaste enkelster aan ons Son.

8
00:01:03,860 --> 00:01:12,860
Die beweging van Barnard se Ster het die planeet geopenbaar. Die ster beweeg in klein sirkels as gevolg van die omwentelende planeet se gravitasie aantrekking ...

9
00:01:13,980 --> 00:01:19,500
... wat veroorsaak dat die kleur van die sterlig verander as gevolg van die Doppler-effek.

10
00:01:21,660 --> 00:01:25,480
ESO getransskribeer; Vertaal deur LEON STEYN

