1
00:00:07,860 --> 00:00:10,500
ALMA en MUSE Ontdek Sterrestelsel Fontein

2
00:00:12,680 --> 00:00:20,420
Een miljard ligjare weg is daar 'n kolossale sterrestelsel fontein.

3
00:00:22,340 --> 00:00:31,820
'n Groot swart gat in die hart van 'n verre sterrestelsel is bespeur wat 'n groot stroom koue molekulêre gas die ruimte in pomp.

4
00:00:33,700 --> 00:00:43,100
Hierdie galaktiese fontein in die hart van die Sterrestelsel - swerm Abell 2597, is die  eerste van sy soort wat opgespoor word.

5
00:00:43,840 --> 00:00:53,400
Koue gas word die swart gat ingetrek, en vinnig bewegende strome wit – warm plasma word dan die ruimte ingevuur.

6
00:00:54,560 --> 00:01:02,240
Met geen hoop om die sterrestelsel se gravitasiekoppelaars te ontsnap, reën die materiaal terug in die swart gat ...

7
00:01:03,300 --> 00:01:07,940
...en die siklus word nuut herhaal.

8
00:01:09,440 --> 00:01:13,200
ESO getransskribeer; Vertaal deur Leon Steyn

